Kragdag Ekspo 2020
Die KragDag Ekspo wat jaarliks in Augustus gehou word (weens COVID-19 gaan dit in Desember wees hierdie jaar), is die hoogtepunt op die KragDag-kalender en bied ’n uitstalkas vir energie- en ander selfstandigheidsoplossings. Dit sluit ’n Opvoedkunde sub-ekspo, Entrepreneurskap en … Continued