Die KragDag Ekspo wat jaarliks in Augustus gehou word (weens COVID-19 gaan dit in Desember wees hierdie jaar), is die hoogtepunt op die KragDag-kalender en bied ’n uitstalkas vir energie- en ander selfstandigheidsoplossings. Dit sluit ’n Opvoedkunde sub-ekspo, Entrepreneurskap en vanaf 2019 ook ’n volwaardige Landbou ekspo (in samewerking met TLU SA) in.
Kragdag 2020: 3-5 Desember 2020 (9:00 – 16:00)
https://www.kragdag.co.za/
Coenraad Swanepoel
https://kragdag-gemeenskap.co.za/tshwane-verbied-desember-se-sakeliga-kragdag-2020-ekspo/